Springbok Internet Radio, is ‘n Christelike gebaseerde radiostasie, waar ons kuier saam met heerlike musiek onder andere, boeremusiek,Folk,Golden Oldies.
Omtrent Ons
Op 27 Augustus 2013 het Springbok Internet Radio die lig gesien.
Die afgelope twee jaar het Springbok internet Radio geweldig gegroei en is op baie mense se lippe. Op 28 Augustus 2013 het Springbok Internet Radio amptelik begin met vol uitsendings elke aand. Ons het wonderlike omroepers wat lojaal is en passievol is oor hulle uitsendings. Dit is lekker om as ‘n span saam te werk. Ons programme begin reeds 07h00 soggens en sluit eers om 22h00 saans. Die omroepers bied ‘n verskeidenheid van programme aan om aan almal se behoeftes te voorsien. Wanneer daar nie ‘n omroeper op die lug is nie speel ons auto dj die mooiste musiek.




Danie Vermeulen
Omroeper & Tegnies

Wimpie Smit
Omroeper & Tegnies

Lizma Dunckley
Omroepster

Johan Boshoff
Omroeper

Louwna-Schoeman
Omroepster

Terence Bradley
Omroeper

Christina Matthee
Omroepster

James
Omroeper

Vocaay Caay
Omroeper

Jan
Omroeper

Isabel
Omroepster

Wil Jy 'n Omroepster wees?
Kontak Ons!

Wil Jy 'n Omroeper wees?
Kontak Ons!

Wil Jy 'n Omroepster wees?
Kontak Ons!

Wil Jy 'n Omroeper wees?
Kontak Ons!